Jou Poskaart van Elizabeth

Nuwe toerprodukte reisbeplanning en ‘n stukkie Ella-inspirasieLiewe vriende en reisgenote.

Ek skryf hierdie “poskaart” êrens hoog bo die Golf van Aden. Vlieg is nie my gunsteling tydverdryf nie maar reis is beslis een van my grootste passies.Daar is soveel aanhalings oor die voordele en lesse wat deur reis verkry kan word dat ek jou nie met nóg een gaan verveel nie. Wat ek wél kan beaam is dat die voorreg van reis my blootgestel het aan ‘n wêreld buite die boksies waarin ons leef. Mensewees en samesyn het ‘n nuwe betekenis gekry en die besef dat ‘volledigheid’ nooit regtig bestaan nie het diep in my wese kom sit. Ontdek ons volledige reeks kleingroep-toere vir 2025 en begin jou reis vandag!

Juis omdat reis so ’n fantastiese leerskool is wil ons graag Seagull se kennis met julle deel.

Daarom het ons ’n nuwe produk bekendgestel: Collective Journeys.

Hierdie groter groepstoere is gemik op dié wat graag nuwe ervarings in ‘n groter geselskap wil geniet met meer tyd om ook op hul eie te verken. Dis ideaal vir mense in hul laat 30’s en vroeë 40’s — en selfs ‘n unieke geskenk vir jou kinders!

2025 Boutique Journeys — plan ahead!

While planning the Collective Journeys we have also been hard at work on 2025’s programme. Most of our tours are ready so do look at what you’d like to do and plan accordingly.

Explore here!

A busy September of travel adventuresSeptember has been a busy time for us with four tours travelling to exciting and varied destinations.

New developments with Ella

At the same time I was in India developing new products for Seagull’s guests and working on Ella. Ella is a project close to my heart and I’m excited to offer elegant clothing for women to travel in. I just spent a week in the capsule wardrobe and always felt comfortable and stylish.

Join the Ella Journey

Facebook | Instagram

While we wrap up the last four months of the year, I’d like to encourage you to plan for these memory making trips and experiences you’d like to enjoy in 2025. Don’t let time pass you by as you wait for “a better time”.

Aan elke spanlid in die kantoor, elke toerleier en kliënt, wil ek ‘n groot dankie sê. Seagull is Seagull omdat jý deel is hiervan.